joost and cobus

Cobus Myburgh van Ultimate Collections, alleenagent van die Blou Bul velskoen oorhandig die eerste paar skoene wat deur die fabriek vervaardig is aan Joost van der Westhuizen, voormalige Blou Bul skrumskakel.